KAMERS/Makers, South Africa’s leading artisan marketplace, has officially launched a new chapter in its 23-year journey with a refreshed visual identity, a powerful new seasonal theme and the announcement of…
Die borgtogaansoek van die 55-jarige man van Franschhoek wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot Donderdag 2 Oktober uitgestel. Eikestadnuus het betroubaar ver-neem dat die staatsaanklaer wat…
‘n Egpaar van Klapmuts, wat op die Hoopenberg-bessieplaas naby die Proteapad woon, het verlede Woensdag (10 September) in die middernagtelike ure wakker geskrik nadat vensters van hul huurhuis gebreek is…
‘n Legende van rugby en die wynbedryf is hoe vriende en familie die voormalige Matie-klubrugbyspeler en oud-Springbok Jan Boland Coetzee beskryf, wat Vrydag (12 September) ná ‘n kort siekte oorlede…
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier dié naweek ‘n dekade van tradisie met die 10de Tuiskomsnaweek vir alumni en vriende van die universiteit. Aktiwiteite van breë belang vind van Donderdag 11…
Die Stellenbosch-munisipale raad sal môre (Vrydag 12 September) weer sit oor die toekoms van ‘n senior amptenaar wat beskuldig word van rassisme en ‘n geskiedenis van die teister van wit…
Die Maties-netbalspan het vroeër vandeesweek twee oorwinnings behaal in hul Varsity Netbal-kragmetings teen Madibaz en UP-Tuks. Die wedstryde is Sondag 7 en Maandag 8 September in die Rembrandt-sportsaal in Pretoria gespeel.…
Avril Fillies Die eerste span van die Franschhoek-rugbyklub en die vrouespan van Van der Stel-Evergreens is die twee plaaslike spanne wat Saterdag (13 September) op City Park die vlag moet…