Klapmuts-polisie het ‘n plaaslike man in hegtenis geneem nadat hy in besit van ongelisensieerde vuurwapen gevind is.
Klapmuts-polisie bevestig dat graad 3-leerder Matthew Baartman (8) wel doodgeskok het in Januarie vanjaar. Dit ten spyte van die WKOD wat vol gehou het dit was nie die geval nie.
Verskeie klasse van Klapmuts Primêr kry onderrig in die skoolsaal nadat Eskom elektrisiteitstoevoer na verskeie klasse afgeskakel het. Dit kom nadat ‘n leerder vroeër vanjaar by die skool vermoedelik doodgeskok…
Die Klapmuts-polisie het vandeesweek bevestig die gr.1-leerder Matthew Baartman is dood weens ‘n elektriese skok.
A career expo and stationery drive, hosted by Shincheonji Volunteers, was held at Klapmuts High School on Thursday 29 January. The event aimed to support learners from the school’s first-ever…
“Nee, Here. Net nie dit nie!” Dit was die woorde van Sonja Baartman (35) van Klapmuts nadat sy haar verlede Vrydag (23 Januarie) na die plaaslike kliniek gehaas het nadat…
‘n Agtjarige leerder het Vrydag 23 Januarie skielik gesterf nadat hy vermoedelik op die terrein van ‘n laerskool in Klapmuts doodgeskok.
In ‘n gemeenskap waar uitdagings dikwels groter as hulpbronne voel, het Kingdom Development Projects (KDP) verlede maand twee vieringe gehou wat wys dat drome wél kan leef wanneer mense saam…
Die 36-jarige Lyntin Carstens van Stellenbosch is die afgelope naweek dood nadat hy in ‘n botsing op die R44 naby die N1-afrit betrokke was.
‘n Nuwe gemeenskapsvennootskap is Saterdag 25 Oktober in die Klapmuts-veeldoelige sentrum by die Leierskring se interaktiewe werksessie begin.