Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit versoek inwoners om weer eens spesiale vroue uit hul gemeenskappe vir die vyfde jaarlikse Fenomenale Vroue-toekennings te nomineer.
Henry Prins, munisipale bestuurder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), is Woensdag (16 April) op ‘n geslote raadsvergadering tydelik geskors hangende die uitkoms van ‘n ondersoek en moontlike tugverhoor. Sy skorsing…