Die liefde, leed en stoute streke van die Hoërskool Lückhoff se matriekklas van 1976 is in ‘n boek, wat onlangs bekendgstel is, vasgevang.
Die tweelingsusters Emmerentia en Lecetia Lesch sal Suid-Afrika by die 2026 Kano-polo-wêreldkampioenskap in Duitsland verteenwoordig.
Veertig jaar nadat hulle die skoolbanke gegroet het, het die 1985-matriekklas van die Hoërskool Lückhoff op Saterdag 28 September in die Trinity Metodiste-kerksaal in Idasvallei vir hul reünie vergader.