Inwoners van Tennantville en Cloetesville het hulp met vlooie en bosluise ontvang deur middel van ‘n gemeenskapsuitreik wat deur Frieda Moolman gelei is.
Troeteldiere met kort pelse, soos windhonde of Jack Russells, het nie in die winter dieselfde isolasie as langharige rasse nie. Veral klein diere, babadie- re en ou of siek diere…