Elizabeth Japie wat van die moord op haar sesjarige susterskind aangekla word, het nuwe regsverteenwoordiging.
Cloetesville police are warning locals to sharpen up their online security after a recent rise in digital-banking fraud. Police spokesperson Warrant Officer Zenobia Sedeman says there has been a significant…
Die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) het vandeesweek ‘n messtekery by ‘n plaaslike hoërskool bevestig. ‘n Gr.9-leerder van die Hoërskool Lückhoff het Maandag glo drie van haar mede-leerders met ‘n…
Die borgtogaansoek van die 55-jarige man van Franschhoek wat teregstaan op aanklagte wat met kinderpornografie verband hou, is tot Donderdag 2 Oktober uitgestel. Eikestadnuus het betroubaar ver-neem dat die staatsaanklaer wat…
A carjacking in Khayamandi left one victim with stab wounds and his friend stuffed into the boot of his own car. According to Stellenbosch police, the two friends had just…
Die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) van Cloetesville en Idasvallei nooi die gemeenskap, sakelui en ander plaaslike rolspelers om sy komende GPF-vergaderings by te woon. Volgende maand se vergadering word op Donderdag 30…
‘n Tagtigjarige man, wat aanklagte van onder meer moord in die gesig staar, is borgtog toegestaan ná twee dae in die hof.
Insults and statistics were flung around like missiles during the rapid fire debate at the provincial Sitting of the House.