Somerset West police are investigating a case of culpable homicide following a fatal rollover crash outside Raithby on Wednesday 27 August.
Vroue van Klapmuts het Vrydag 29 Augustus vir ‘n laaste bewusmakingsveldtog vir Vrouemaand byeengekom. Lede van die plaaslike gemeenskaps polisiëringsforum (GPF), die slagoffer-ondersteuningsgroep en die geestelike intervensiegroep asook beamptes van…
Inwoners wat op Stellenbosch-plase woon, het in Augustus onder rowers deurgeloop met twee afsonderlike voorvalle net verlede week.
Die verdagte Uber-bestuurder wat betrek word by die voorval waarin ’n jong vrou van Kuilsrivier uit sy bewegende motor gespring het omdat sy bedreig gevoel het, is nog op vrye…
Die vrou wat aangekla word van die moord op haar susterskind in Jamestown sal nou ‘n nuwe regsverteenwoordiger aanstel. Elizabeth Japie van Jamestown word aangekla van die moord op haar…
‘n “Pastoor” (55) van Franschhoek, wat glo pornografiese materiaal met twee minderjarige meisies vervaardig het, se borgtogaansoek is tot Vrydag 5 September uitgestel nadat hy die afgelope Dinsdag (26 Augustus)…
Die staat het die afgelope Maandag (18 Augustus) in die Paarl-landdroshof gesê hy sal volgende week borgtog teenstaan vir ‘n 55-jarige man van Franschhoek wat vir die vervaardiging en verspreiding…
Stellenbosch police have launched a probe into yet another shooting of a Stellenbosch municipal official in Khayamandi.