‘n Nuwe groep brandbestryders het opleiding in die Kaapse Wynlande voltooi; hulle is vereer vir hul prestasies en aangemoedig om diensbaarheid uit te leef.
‘n Groep studente van die Universiteit Stellenbosch is vrywillige brandbestryders by die Volunteer Wildfire Services (VWS), die grootste brandbestrydings organisasie in Suid-Afrika.