ATKV-Crescendo vier sy kunstenaars se sukses by die Afri-Indie-toekennings en beklemtoon hul impak op die musiekbedryf en die Afrikaanse kultuur.
Die opkomende sanger, liedjieskrywer en ATKV-Crescendo-opnamekunstenaar, Mark Pekeur, stel vandeesweek sy debuut-EP, Meer as jy, amptelik in Stellenbosch bekend.
Die ATKV-Crescendo konsert op 4 Julie bring hulde aan invloedryke vroue in Afrikaanse musiek en vier hul bydraes en nalatenskap.