Saterdag 24 Januarie het e’Bosch ‘n waarderingsete vir Skoolvakansieprogram-koördineerders en -fasiliteerders by die De Laer Voortrekker-venue aangebied ter erkenning en waardering vir die toewyding en verbintenis van die groep wat die organisasie se…
FRIDAY 21 NOVEMBER • Devon Valley: The ROTARY CLUB OF STELLENBOSCH hosts a wine tasting event with a purpose at the Devon Valley Hotel at 17:00. The event is in…
Skryf nou in vir 2025 se e’Bosch-erfenis- toekennings. e’Bosch se erfenistoekennings gaan vanjaar aan mense wat ‘n betekenisvolle invloed op die mediabedryf in Stellenbosch en omgewing gehad het. Die publiek…
Get ready for a proper “Saffrican” consert complete with nostalgia, parody and all the lekker tunes you forgot you loved at the Daisy Jones Bar at Summerhill Estate outside Stellenbosch…
DONDERDAG 14 TOT SATERDAG 16 AUGUSTUS • Stellenbosch: Vier Afrikaans se 100ste bestaansjaar by AZALEAHOF in Van Riebeeckstraat. Gesprekke, boekbesprekings, digkuns en musiek word daagliks van 10:00 aangebied. Dit sluit…
Beleef die tydlose skoonheid van Schubert se “Die schöne Müllerin” in ‘n intieme uitvoering in die Endler-saal môre (Vrydag 8 Augustus) om 19:00. Die bekende tenoor Thomas Erlank (links) en…
Die tweede Endler-konsertreeks in die konservatorium van die Universiteit Stellenbosch bou voort op ‘n sterk tradisie van musikale uitnemendheid.
Die bydrae van twee groot Afrikaanse digters is met musiek en voorlesings in Sproeireën en kantelson gevier – ‘n vertoning wat die werke van Ingrid Jonker en D.J. Opperman van…
Dani Villé tree Sondag (27 Julie) by die Delheim-wynlandgoed by die gewilde Delheim Live Music and Cheese Fondue Sunday-reeks op.
Jou saamgestelde gids tot geleenthede, vergaderings en gebeurtenisse in en om die groter Stellenbosch-gebied.