Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
VDE terug op die wenpad
Die rugbyklub Van der Stel-Evergreens (VDE) het sy nederlaag teen Hamediehs afgeskud en Lagunya die afgelope Saterdag (27 Augustus) in Nyanga 47-12 afgeransel.
-
Hamediehs te uitgeslape vir VDE
Van der Stel-Evergreens (VDE) het Saterdag (20 Augustus) sy rieme in Rylands-landgoed vasgeloop toe hy sy onoorwonne status aan Hamediehs in die promosieliga moes afstaan.
-
-
Paul Roos stomps archrivals
It was a “grey” and gloomy day for Grey College as the Maroon Machine of Paul Roos Gymnasium (PRG) delivered a complete performance to win 34-19 in a Supa Quick…
-
PRG wil die bordjies verhang
Alle paaie lei hierdie naweek na Paul Roos Gimnasium (PRG), wanneer PRG Grey-Kollege Bloemfontein (GreyBloem) in die eerste interskolestryd sedert 2019 op tuisbodem gaan aandurf. Dit is die eerste groot…
-
Stellenbosch FC off to a flyer
Stellenbosch FC (SFC) have accumulated five points in their opening three games of the 2022/23 DStv Premiership Campaign. A point on their travels against Gallants, a point at home to…
-
-
Gemengde welslae vir dorp
Stellenbosch se rugbyspanne, Van der Stel-Evergreens (VDE) en Blakes, het Saterdag 6 Augustus gemengde welslae behaal in die Promosie-relegasiekompetisie, ook bekend as die Top-9, van die Westelike Provinsie-Rugbyunie.
-
-
Saddle up for Origin of Trails
Mountain bikers can now enter the Savanna Origin of Trails event, which will be held at Coetzenburg on the Stellenbosch University campus, on Saturday 19 and Sunday 20 November.








