Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Halloween Forest Night Run at Muratie beckons
Dress up and tackle the Muratie Forest trail for the Halloween Forest Night Run by Dirtopia Trail Centre at Muratie Wine Estate near Stellenbosch this Saturday (29 October).
-
-
Maties top varsity cricketers
Maties are the 2022 Varsity Cricket champions after a commanding batting display took them to a five-wicket victory in the tounrament’s final against the North West University at the Tuks…
-
Coronations 2022-kampioene gekroon ná naelbytstryd
Die eerste span van die Stellenbosch Coronations-rugbyklub is die afgelope Saterdag (8 Oktober) as die kampioene van die Westelike Provinsie se streekliga gekroon na ’n naelbytstryd teen die Gardens-rugbyklub.
-
Coronations op soek na dubbele kroning
Die Stellenbosch Coronations-rugbyklub het baie om te vier nadat die eerste sowel as tweede span die afgelope naweek na die eindstryd van die Westelike Provinsie-rugbyunie (WPRU) se tweederonde-streekskompetisie deurgedring het.
-
Blakes se sege nie genoeg vir uitspeelwedstryd
Blakes het Saterdag teen Sir Lowrians in hul laaste kragmeting in die Promosieliga 27-23 gewen, maar dit was nie genoeg om vir die uitspeelwedstryd teen Masiphumelele te kwalifiseer nie.
-
Alle oë op Blakes gerig in stryd teen Sir Lowrians
Alle oë is Saterdag gerig op die kragmeting tussen Blakes en Sir Lowrians in die Promosieliga wanneer hulle in hul laaste ontmoeting vanjaar op Cloetesville gaan kragte meet.
-
Fortress Craven, its history acts as an inspiration to DHL Stormers
A few DHL Stormers players will relive boyhood memories and their rugby dreams when they run out onto the Danie Craven Stadium field in tomorrow’s (Saturday) Vodacom United Rugby Championship…
-
VDE handel sy pligte af
Van der Stel-Evergreens (VDE) is saam met Hamediehs gepromoveer na Superliga C nadat VDE die afgelope Saterdag (17 September) vir Atlantis met 46-17 geklop het.
-
Multi-purpose facility opens
The community of Ida’s Valley is home to a state-of-the-art multi-purpose sports court following the launch of the R450 000 facility at the end of last month (Saturday 27 August).








