Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Coronations op soek na dubbele kroning
Die Stellenbosch Coronations-rugbyklub het baie om te vier nadat die eerste sowel as tweede span die afgelope naweek na die eindstryd van die Westelike Provinsie-rugbyunie (WPRU) se tweederonde-streekskompetisie deurgedring het.
-
Blakes se sege nie genoeg vir uitspeelwedstryd
Blakes het Saterdag teen Sir Lowrians in hul laaste kragmeting in die Promosieliga 27-23 gewen, maar dit was nie genoeg om vir die uitspeelwedstryd teen Masiphumelele te kwalifiseer nie.
-
Alle oë op Blakes gerig in stryd teen Sir Lowrians
Alle oë is Saterdag gerig op die kragmeting tussen Blakes en Sir Lowrians in die Promosieliga wanneer hulle in hul laaste ontmoeting vanjaar op Cloetesville gaan kragte meet.
-
Fortress Craven, its history acts as an inspiration to DHL Stormers
A few DHL Stormers players will relive boyhood memories and their rugby dreams when they run out onto the Danie Craven Stadium field in tomorrow’s (Saturday) Vodacom United Rugby Championship…
-
VDE handel sy pligte af
Van der Stel-Evergreens (VDE) is saam met Hamediehs gepromoveer na Superliga C nadat VDE die afgelope Saterdag (17 September) vir Atlantis met 46-17 geklop het.
-
Multi-purpose facility opens
The community of Ida’s Valley is home to a state-of-the-art multi-purpose sports court following the launch of the R450 000 facility at the end of last month (Saturday 27 August).
-
Heyns traverses difficult conditions to end on top
Stellenbosch mountain biker Gert Heyns and Candice Lill from Cape Town successfully defended their titles at the 2022 Fedhealth MTB Challenge at Blaauwklippen Wine Estate on Sunday (11 September).
-
Meisies skitter
Die meisie- artistiese gimnaste van die Van der Stel-gimnastiekklub in Stellenbosch het besonder goed presteer in die Wes-Kaapse gimnastiekkampioenskap, wat op 26 en 27 Augustus in Saldanha beslis is.
-
Stellenbosse derby lok rugbygemeenskap na Bergzicht
Rugbyliefhebbers van Stellenbosch en omgewing het Saterdag (10 September) die Bergzicht-paviljoen en die grenslyn volgepak om die derby tussen Van der Stel-Evergreens (VDE) en Blakes in die Promosieliga van die…
-
Alle oë is op Blakes, VDE
Sir Lowrians en Masiphumelele het Saterdag (3 September) die kaarte in die Promosieliga van die WP-rugbyunie deurmekaar gekrap deur met die voorste aanspraakmakers om as top-9-kampioen gekroon te word, Van…









