Die o.15A-tennisspan van Paul Roos Gimnasium het die naweek van Saterdag 31 Januarie vir die vierde agtereenvolgende jaar die David Samaai-tennistoernooi in Paarl gewen deur die A-span van Paarl Boishaai 5-1 in die eindstryd te klop.
Die spanwas onoorwonne in die toernooi, met oorwinnings oor Paarl Gimnasium (8-1); Hoërskool Diamantveld (9-0); Paarl Boishaai B (9-0); Hoërskool Stellenberg (6-0 in die halfeindstryd); en Paarl Boishaai A (5-1 in die eindstryd).







You must be logged in to post a comment.