Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Cloetesville polisie behaal sukses
Die afgelope week het polisiebeamptes van Cloetesville-polisie groot sukses behaal nadat inligting uit die gemeenskap verkry is. Volgens plaaslike polisiewoordvoerder, AO Zenobia Sedeman, is inligting wat deur die gemeenskap verskaf…
-
Riool ‘n kopseer vir inwoners van Pniël
Inwoners van Pniël eis ‘n oplossing by die Stellenbosch munisipaliteit vir wat hulle ‘n 27 jaar lange probleem by die plaaslike pompstasie noem.
-
Cloetesville-inwoners wys hul is keelvol vir alewige misdaad
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.
-
Foto’s | Boek oor Kylemore se geskiedenis uitgegee
‘n Groep passievolle skrywers het onlangs ‘n boek oor herinneringe en verhale van Kylemore bekendgestel.
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Rowers teiken weer plase in Klapmuts
Klapmuts se plaasgemeenskap is die afgelope naweek deur ‘n gewapende huisrooftog deur klapmusrowers geteister, terwyl ‘n tweede voorval moontlik verhoed is toe ‘n plaaseienaar ‘n verdagte in sy spore gestuit…
-
Jamestown-biblioteek is weer oop!
Die Jamestown-biblioteek is het Dinsdag 30 September sy deure vir ywerige boekwurms heropen, ná die fasiliteit se tydelike sluiting vir opknapingswerk.
-
Staan saam vir verandering, hoor Stellenbosch-sakeforum
Sakelui van Paarl tot Somerset-Wes het verlede week by die Root44-mark byeengekom om na die entrepreneur Robert Hersov se mening by die Stellenbosch-sakeforum se netwerkgeleentheid, te luister.
-
Talle vas ná polisie-klopjagte in Kylemore
Beamptes van Groot Drakenstein-polisie het vandeesweek groot suksesse met misdaadbekamping danksy inligting van die publiek behaal.
-
Jesse Mitchell-moordsaak: Hufke sê hy wil skuld beken
Die saak teen die moordbeskuldigde Rudolf Hufke is Maandag 22 September uitgestel tot Vrydag 3 November wanneer hy na verwagting tot ‘n pleitooreenkoms sal instem wat verband hou met die…










