Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Munisipale-raad sê ja vir 2 se reis na Strong City Network-wêreldberaad
Raadslede van Stellenbosch het vandeesweek bymekaargekom om goedkeuring te gee vir die raadslid Stephanie Heneke en Charl Kitching, senior bestuurder van beskermingsdienste, wat deur die Strong Cities Network na die…
-
Nog ‘n rooftog laatnag op gasteplaas in Franschhoek
Rowers het Sondag 12 Oktober in die vroeë oggendure ‘n groepie mense wat by ‘n gasteplaas in Fransch- hoek gekuier het, oorrompel.
-
Sakkies tik en pistool in Cloetesville gekry
Polisiebeamptes van Cloetesville het vandeesmaand verskeie suksesse gehad nadat inligting vanuit die gemeenskap verkry is.
-
Cloetesville polisie behaal sukses
Die afgelope week het polisiebeamptes van Cloetesville-polisie groot sukses behaal nadat inligting uit die gemeenskap verkry is. Volgens plaaslike polisiewoordvoerder, AO Zenobia Sedeman, is inligting wat deur die gemeenskap verskaf…
-
Riool ‘n kopseer vir inwoners van Pniël
Inwoners van Pniël eis ‘n oplossing by die Stellenbosch munisipaliteit vir wat hulle ‘n 27 jaar lange probleem by die plaaslike pompstasie noem.
-
Cloetesville-inwoners wys hul is keelvol vir alewige misdaad
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.
-
Foto’s | Boek oor Kylemore se geskiedenis uitgegee
‘n Groep passievolle skrywers het onlangs ‘n boek oor herinneringe en verhale van Kylemore bekendgestel.
-
Malaria in Luckhoff lyk na geïsoleerde voorval, sê instituut
Dit wil voorkom of die malaria waaraan ‘n bekende boer van Luckhoff oorlede is en wat sy vrou en seun ook opgedoen het, geïsoleerde voorvalle is.
-
Rowers teiken weer plase in Klapmuts
Klapmuts se plaasgemeenskap is die afgelope naweek deur ‘n gewapende huisrooftog deur klapmusrowers geteister, terwyl ‘n tweede voorval moontlik verhoed is toe ‘n plaaseienaar ‘n verdagte in sy spore gestuit…
-
Jamestown-biblioteek is weer oop!
Die Jamestown-biblioteek is het Dinsdag 30 September sy deure vir ywerige boekwurms heropen, ná die fasiliteit se tydelike sluiting vir opknapingswerk.










