Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
VDE vereer spelers ná geskiedkundige jaar
Die Van der Stel-Evergreens-rugbyklub (VDE) het Saterdag (26 Oktober) sy bekeruitdeling in die Van der Stel-saal by die Bergzicht-sportveld gehou en sy beste spelers vereer.
-
KWDM-sessies vra insette
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) se Burgemeester-Maandae-sessies, wat deel van die organisasie se openbaredeelnameproses is, is afgehandel.
-
Eikestadse rasieleiers bo
Die Hoërskool Stellenbosch (HS) se rasieleiers het onlangs gehop, gesweef en gespring vir podiumplekke in die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap vir rasieleiers.
-
Trompoppies: Van gruis tot glorie
Die trompoppies van Pieter Langeveldt Primêr wat in 1992 as die provinsiale kampioen gekroon is, het Saterdag (26 Oktober) weer byeengekom en sommer hul destydse skoolhoof se verjaarsdag ook gevier.
-
Wow bemagtig vroue
Vroue en hul waarde is vandeesmaand by die Wow (Women of Worth)- liefdadigheidsgeselligheid gevier.
-
Vertroue in polisie kwyn, maar nuwe GPF wil help
In tye van nood en wanneer ’n misdryf gepleeg word, sal Stellenbossers eerder private sekuriteit as die polisie ontbied.
-
Klavierwerke van Schumann kom
Die bekende Suid-Afrikaanse pianis Pieter Grobler keer Vrydag (1 November) terug na die Endler-saal vir ’n spesiale voordrag opgedra aan die musiek van Robert Schumann.
-
Mia leef vir sokker
Sy kom uit ’n huis vol sokker-liefhebbers met goeie hand-oog-koördinasie. Dit is dus geen verrassing dat Mia Heneke die land by die internasionale skolesokker-kampioenskap verteenwoordig het.
-
Kidnappings and extortion are on the rise in the Boland
Cases of kidnapping are on the rise nationally, locally a student is one of the latest victims of this crime spree.










