Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Slangpik eis glo liefdevolle pa van week-oue baba
Indien dit nie vir die baba se gehuil was nie, het Gershwin Conradie se familie dalk nie kans gehad om van hom afskeid te neem nie.
-
-
Netbalspan van Wynlande reg vir nasionale kompetisie
Die Kaapse Wynland-netbalfederasie stuur vanjaar die beste van die streek na die SPAR- nasionale kampioenskap, wat Sondag (1 Desember) by Ellispark begin.
-
-
Kom proe die beste vonkelwyne en jenewers
’n Onvergeetlike ervaring is wat gaste van die Bubbly & Gin Summer Garden Party & Polo-geleentheid kan verwag wanneer dit Saterdag 23 November van 13:00 tot 19:00 by die luukse Val de Vie-landgoed in Paarl gehou word.
-
ATKV-Crescendo kan jou loopbaan laat vlam vat
Die tyd vir voornemende kunstenaars om oorweeg te word vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 raak min. Belangstellendes het tot Dinsdag 31 Desember om vir hierdie projek in te skryf.
-
Kom geniet ’n heerlike aand by die Taalmonument
’n Hemelse lenteaand met ’n drietal klankkunstenaars gaan binnekort die Taalmonument se intieme Tuinteater in ’n eenmalige moet-hoor-ervaring onder die sterreprag omtower.
-
-
Some useful tips for the Black Friday onslaught
If you’re going to be spending this Black Friday, there is a way to do so safely.
-
Series of enchanting Advent celebrations at Vergenoegd Löw
This December, Vergenoegd Löw is hosting a series of enchanting Advent celebrations, offering a unique opportunity to immerse yourself in the true spirit of the festive season.










