Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Best schools recognised
Five Stellenbosch schools were among the province’s crème de la crème honoured for their outstanding performances in the 2024 National Senior Certificate (NSC) examinations last week.
-
Dokter se studie oor servikale kanker bied hoop vir vroue
Servikale kanker is steeds die vierde mees algemene kanker by vroue wêreldwyd en ’n groot gesondheidsuitdaging.
-
Homeground advantage
Stellenbosch FC marked their long-awaited return to the Danie Craven Stadium in triumphant fashion last Tuesday (28 January) by securing a 2-1 victory over Kruger United in the Nedbank Cup Round of 32.
-
Bringing hope to township learners
Learners of Kayamandi got a back-to-school boost this week with the help of their local councillor and community members.
-
-
-
-
Sewestoernooi ’n groot sukses
Die historiese Devon Williams- Sewestoernooi vir o.13-spanne van die Dwarsriviervallei was ’n reusesukses. Altesame agt laerskole het deelgeneem en die span van die Hoërskool Franschhoek het die Laerskool Simondium in die eindstryd met 12-5 geklop.
-
Vroue kraai koning
Die vrouespan van Coronations-krieketklub het Sondag (2 Februarie) ’n oortuigende sege oor Brandvlei-krieketklub behaal en is ’n tree nader aan hul doel om as die wenner van Krieket Boland se 50-boulbeurtliga gekroon te word.
-
Optog lui ’25-oesseisoen in
’n Feestelike atmosfeer het Saterdag (1 Februarie) in die dorp toegesak toe trosse druiwe, massiewe bottels wyn en skitterende trompoppies aan die jaarlikse Oesfees-optog deelgeneem het.









