Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Henning, Beyoung soar at Curro Centre Court Series
The third-seeded South African tennis player Philip Henning (24) cruised to an emphatic 6-4, 6-1 victory against the unseeded German Nino Ehrenschneider in the final of the Curro Centre Court Series at the Van der Stel courts on Sunday (8…
-
Pageant royalty embrace spirit of giving
In the spirit of giving and compassion the Annual Stellenbosch Pageant royalty, led by pageant director Queen Enigma von Hamburg, rallied together to host a special Christmas dinner for 75 guests of the Stellenbosch Night Shelter on Saturday 7 Decemb
-
LAAI AF | Grapevine December 2024
Jou nuusbrief oor wat alles in die Kaapse Wynlande Distriksmunispaliteit aan die gang is.
-
LESERSBRIEF II Kiesers moet saamstaan om dié minagting te stop
Mense wat in die munisipale gebied van Stellenbosch woon, moet weet dat ons nuwe burgemeester, soos die vorige twee, aangestel is deur die federale en provinsiale strukture van ’n politieke party.
-
Eikestad baas in krieket
Die eerste span van die Van der Stel-krieketklub bevind hom boaan die punteleer van die Premierliga van Krieket Boland ná ’n oortuigende oorwinning oor die Robertson-krieketklub die afgelope naweek.
-
Kleyn maar in Wiskunde getreyn
Danielle Kleyn, wat die “koningin van wiskunde” gedoop is toe sy by die Hoërskool Parel Vallei in Somerset-Wes skoolgegaan het, is as die wenner van die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje vir 2024 aangewys.
-
-
‘Multi-atlete’ van Paul Roos blink uit
Vyf multi-sport-atlete van Paul Roos Gimnasium het Suid-Afrika vanjaar in verskeie wêreldkampioenskappe verteenwoordig.
-
Wenke om in die feestyd veilig te bly
Die Desember-vakansie is op hande en die Stellenbosch-polisie waarsku inwoners en besoekers om bedag te wees en deel hierdie veiligheidswenke vir die vakansie.
-









