Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
-
Sewestoernooi ’n groot sukses
Die historiese Devon Williams- Sewestoernooi vir o.13-spanne van die Dwarsriviervallei was ’n reusesukses. Altesame agt laerskole het deelgeneem en die span van die Hoërskool Franschhoek het die Laerskool Simondium in die eindstryd met 12-5 geklop.
-
Vroue kraai koning
Die vrouespan van Coronations-krieketklub het Sondag (2 Februarie) ’n oortuigende sege oor Brandvlei-krieketklub behaal en is ’n tree nader aan hul doel om as die wenner van Krieket Boland se 50-boulbeurtliga gekroon te word.
-
Optog lui ’25-oesseisoen in
’n Feestelike atmosfeer het Saterdag (1 Februarie) in die dorp toegesak toe trosse druiwe, massiewe bottels wyn en skitterende trompoppies aan die jaarlikse Oesfees-optog deelgeneem het.
-
Follow these tips when your vehicle breaks down
Mechanical breakdowns and electrical failures of vehicles can occur, often at the most unexpected times.
-
Franschhoek Chamber Music Festival promises a lovely experience
Tickets for the Cape Town Philharmonic Orchestra’s (CPO) performance at the Franschhoek Chamber Music Festival in February next year are already on sale.
-
Wyndruifoes vir 2025 lyk sover belowend
Die eerste oesberamings deur Suid-Afrikaanse wingerdboukundiges en produsentekelders vir die 2025-wyndruifoes toon ’n verbetering teenoor die vorige jaar se rekordlae opbrengs.
-
‘Wandelende wonderwerk’ verwerf sy doktorsgraad
Op ’n gradeplegtigheid beskryf akademici soms die moeisame proses om ’n PhD te voltooi as ’n “wonderwerk”, maar toe dr. Chris Jurgens, ’n dosent in siviele ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), sy PhD ontvang het, het hy nuwe beteken









