Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Cloetesville-sibbe bied haarsnit met doel
‘n Broer en suster van Cloetesville hoop hul nuwe gemeenskapsprojek Neat to Feed kan plaaslikes help deur die hare te laat waai.
-
Plakkers brei verder uit
‘n Groeiende informele nedersetting buite Klapmuts is ‘n groot kopseer vir die Stellenbosch-munisipaliteit vandat onwettige strukture daar opgerig is.
-
Nuwe sonars geskenk
Danksy ‘n skenking van die Stellenbosch-rotariërklub is die plaaslike hospitaal twee nuwe sonaarmasjiene ryker.
-
Brug gou ná reën herstel
Herstelwerk het reeds begin aan die brug op die R304-pad nadat reënweer skade aangerig het.
-
DarkFest stars crowned
A new king and queen have been crowned at the 2025 edition of DarkFest, South Africa’s premier free-style mountain-biking (MTB) competition. The annual event, hosted at Hellsend Dirt Compound in […]
-
New crop of interns
The Living Soils Community Learning Farm welcomed 20 new interns to its year-long sustainable agriculture internship programme. The transformative initiative, a partnership between Woolworths, Spier Wine Farm, and the Sustainability […]
-
South Africa’s flu season starts early, NICD urges vaccination
South Africa’s flu season has kicked off unusually early this year, starting on 24 March — the earliest onset since 2010.
-
EKSKLUSIEF | Wynland-distrik se munisipale bestuurder tydelik geskors
Henry Prins, munisipale bestuurder van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM), is Woensdag (16 April) op ‘n geslote raadsvergadering tydelik geskors hangende die uitkoms van ‘n ondersoek en moontlike tugverhoor. Sy skorsing […]
-
Township and Village wins gold at Africa Responsible Tourism Awards
Township and Village, a Stellenbosch tourism social enterprise, won gold at the Africa Responsible Tourism Awards for fostering community-based tourism and sustainable development since its inception in 2018.
-
‘Geen verdere werk aan Botmaskop’
Die Kaapse hooggeregshof het ‘n tussentydse interdik teen die Botmaskop-ontwikkeling toegestaan.










