Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Kinders laat die speke sing
Nadat ‘n groep kinders van Idasvallei nuwe fietse as skenking ontvang het, het hulle Saterdag (17 Mei) op dié tweewielers die pad gevat. Die fietsryers, verbonde aan Idasvallei-gemeenskapsroetes, het die […]
-
Tref-en-trap eis tiener
Die familie van ‘n 16-jarige is steeds geskok nadat hy Saterdag (17 Mei) vermoedelik deur ‘n motoris op die R44 naby Cloetesville doodgery is. Saterdag was die amptelike einde van […]
-
Sit aan, nuwe kos(boek) is op die tafel
Elmarie Berry, ‘n oudleerling van die Hoër Meisieskool Oranje, het haar kosreis in Bloemfontein begin en het ‘n suksesvolle kosblog en twee resepteboeke, insluitend haar nuutste, The Table, uitgegee.
-
-
Cornal Hendricks: Só lyk roudiens, begrafnisreëlings
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is […]
-
Pasiënt se familie gesoek
Die Stellenbosch-hospitaal is op soek na familielede van ‘n pasiënt, Norman van Wyk, wat op Woensdag 23 April na die hospitaal gebring is. Die omstandighede rakende die pasiënt se toelating is […]
-
Omgee-hospies lewer talle dienste
Engele van dood is hulle nie, ten spyte van wat die publiek van die Stellenbosch-hospies dalk dink. Inteendeel – wat die span van die plaaslike hospies wil doen, is om […]
-
Saagmeul kla oor vervoer
Inwoners van Saagmeul in Wemmershoek sê hulle is moeg van die “swak diens” wat hulle van die plaaslike taxivereniging ontvang en pogings om met die bestuur van die Franschhoek-taxivereniging te […]










