Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Werkers betoog by US – foto’s
‘n Swart rookwolk hang op die oomblik bo Victoriastraat waar honderde werkers en studente onder meer bande en dromme brand.
-
US-raad: Afrikaans bly in 2016
Ten minste die goedgekeurde minimum-taalaanbod in Afrikaans en in Engels sal in 2016 aan die Universiteit Stellenbosch geld.
-
Adam Tas is reg vir veg
Die Adam Tas-studentevereniging is gereed om Universiteit Stellenbosch die stryd aan te sê ná die aankondiging van die universiteit se nuwe taalbeleid.
-
Afrikaans se einde by US dalk in sig
Universiteit Stellenbosch het skokgolwe deur die Afrikaanse gemeenskap gestuur met hul voorstel om voortaan Engels as primêre onderrigtaal te gebruik.
-
Heilsame ontbyt by Hoghouse Bakery and Cafe
‘n Rustige atmosfeer, pragtige uitsig en heilsame kos. Dít is wat jy van ‘n besoek aan die Hoghouse Bakery and Cafe by die Spier-landgoed kan verwag.


