Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Knap gedaan aan polisielede
Lof moet toegeskryf word aan ons plaaslike speurdiens wat binne ’n bestek van drie dae nadat ’n saak aangemeld is, tot arrestasie afgehandel is.
-
Hoekom doen die raad niks aan die morsige parkie nie?
Ek woon naby ’n speelpark in The Ridge en kan my kinders duidelik uit my huis sien as hulle in die nabygeleë speelparkie sou kon speel.
-
Ondersoek oorsaak van geweld in skole dringend
Die afgelope tyd het die fokus heel tereg op die voorvalle van geweld by ’n plaaslike skool geval.
-
Hanns Blumer dies
Hanns Blumer, a well-known Stellenbosch-based architect and building historian passed away recently in the Mediclinic Vergelen after complications with pneumonia and related issues.
-
US: SAPD se bystand altyd oorweging
Universiteit Stellenbosch oorweeg, afhangende van omstandighede, altyd om die SAPD vir bystand te versoek.
-
‘Werkers nie deur US ontslaan’
Die 150 werkers wat verlede jaar ná #EndOutSourcing-betogings afgedank is, is nie deur Universiteit Stellenbosch ontslaan nie.
-
Volledige verklaring: Taalstryd by US
Lees hier Hermann Giliomee, Flip Smit en Christo Viljoen se volledige verklaring oor die taalstryd by Universiteit Stellenbosch.
-
US-konvokasie onderskyf Gelyke Kanse-veldtog
“Namens die konvokasie van Universiteit Stellenbosch onderskryf ons, die konvokasiebestuur, hiermee die Gelyke Kanse-veldtog teen Universiteit Stellenbosch se voorgenome taalplan.”
-
Kyk: Die kuns van keramiek
Dit lyk dalk maklik, maar daar is ‘n paar dinge wat in plek moet wees voor ‘n kleibak gebore kan word, vertel keramiek-kunstenaar Johan Swart.
-
Kyk: Eerste ontvangers van Vlakte-beurs
Ontmoet die eerste ontvangers van Universiteit Stellenbosch se Vlakte-beurs.






