Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Thanks to donations to SU, 166 Maties face a debt-free future
The graduation week of the Stellenbosch University (SU) graduation week ended on an extra high note for 166 graduates. Thanks to donations amounting to R8,1 million — a total of 82 postgraduate and 84 undergraduate Maties are set to take…
-
-
-
-
Drunk drivers nabbed
Effective teamwork by the Stellenbosch Protection Services (Traffic Department) affected the arrest of 10 road users driving under the influence of alcohol on Sunday 26 December 2021 and possibly preventing serious accidents.
-
Onwettige bedrading
Kragonderbrekings as gevolg van onwettige kragtoevoer het ’n gedeelte van Cloetesville verlede Donderdag (6 Januarie) vir etlike ure sonder krag gelaat.
-
Geringe toename in Covid-19-gevalle in Kaapse Wynland
Die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement doen ’n beroep op mense om steeds versigtig te wees en voorkomend op te tree ondanks die feit dat minder mense in die Wes-Kaap die afgelope tyd positief vir Covid-19 getoets het.
-
Betogers beset die Neelsie
’n Klein groepie studente het Woensdagoggend die Neelsie-studentesentrum by die Universiteit Stellenbosch beset en die ingange versper.
-
Eikestadnuus – Kontak Ons
Eikestadnuus is ‘n bekroonde gemeenskapskoerant wat al sedert 1950 aan die voorpunt van nuusdekking op Stellenbosch staan. Ons bedien die plaaslike gemeenskappe van die Stellenbosch-munisipale gebied wat ‘n paar dorpies […]






