Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Dié bome het karakter
Dis moeilik om Stellenbosch sonder bome voor te stel, maar toe die dorp in 1679 gestig is, was hier feitlik geen bome nie.
-
Onnies se drag laat ook veel te wense
Die kleredrag van onderwyseresse laat veel te wense – veral dié van jong onderwyseresse (“Onnies geteister”, Eikestadnuus, 28 April).
-
Neem deel aan skryfkompetisie vir leerders
Hoërskole kan nou vir Artscape en die Suidoosterfees se Hoërskool-dramafees inskryf.
-
Min so mooi as pronk-krisante
Min dinge is so mooi soos kleurryke krisante in volle blom. Hoewel dikwels na dié blomsoort as winterasters verwys word, is dit egter die pragtigste somer-prentjie wat hart en siel met die sien daarvan soos ’n helder sonstraal verwarm en…
-
Kampus-fietsry vergemaklik
Die nuutgestigte Ride a Bike-projek poog om dit makliker en toegankliker te maak vir Maties om op kampus fiets te trap.
-
-
-
Regaining momentum
Support from locals helped keep the economy ticking for Franschhoek during a tough two years. Liezl Davidsspoke to Ruth McCourt, marketing manager of Tourism Franschhoek, about the town’s journey and its road to recovery.
-
Polisie, wetstoepassers
’n Polisie-operasie het suksesvol geëindig toe Groot Drakenstein-polisie se sosialemisdaad-eenheid ’n 24-jarige man vir die besit van dwelms vasgetrek het.
-








