Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Oudleerders, -hoofde en -onnies weer saam
Oudleerders van die matriekklasse van 1989 en 1990 by Hoërskool Lückhoff het onlangs ná 35 jaar bymekaargekom om hul jare lange verbintenis met die skool te vier.
-
Forum hou betoging
Lede van die Pniël-gemeenskapsontwikkelingsforum (PGF) het op Jeugdag ’n stille betoging op Die Werf in Pniël gehou, waar ’n memorandum aan die wyksraadslid Ralphton Adams oorhandig is.
-
Vriende onthou talentvolle Jessica
’n Matie-hokkiespeler is verlede Woensdagaand (15 Junie) skielik dood nadat sy tydens ’n oefenwedstryd ineengestort het.
-
Jonges van VSA by Abbasorg
’n Besoek van ’n groep jongmense van Amerika het kinders se dag by Abbasorg in Stellenbosch gemaak toe hulle die kinders se klaskamers opgetooi het.
-
Schools get free mental health services with CK
Community Keepers (CK), a non-profit organisation that provides free professional mental health services to children and youth in marginalised communities of SA, has a vision to partner with 100 schools, reaching 100 000 learners and their caregivers
-
Concerts hail Messiaen
The Cape Chamber Music Collective (CCMC) will present one of the most important chamber works of the 20th century, Olivier Messiaen’s Quartet for the End of Time at concerts in Stellenbosch and Franschhoek this week.
-
Craft expo aimed at empowering town’s young people
As part of Youth Day celebration last Thursday (16 June), e’Bosch held a craft expo to empower young people with craft skills.
-
De Jagers-verkoopvrou kon met naald en gare ‘toor’
Haar plek is dalk leeg, maar die mooi herinneringe van haar maak haar teenwoordigheid steeds tasbaar onder vriende en kollegas by De Jagers in Stellenbosch en elders.
-
-
‘Hulle wou ons nie help nie’
Inwoners van Longlands en Vlottenburg se informele nedersettings is ongelukkig oor die Stellenbosch-munisipaliteit glo geweier het om hulle te help nadat hul huise verlede week tydens die swaar reën oorstroom is. Maar, sê die munisipaliteit, hierdie









