Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Maties rou ná selfdood
Die studente-gemeenskap is in rou gedompel ná die dood van nog ’n student vanjaar in ’n koshuis van die Universiteit Stellenbosch.
-
-
Luister na pilare in gemeenskap
Kom geniet ’n heerlike teepartytjie by die Stellenbosch-museum Saterdag 20 Augustus om 10:00 by Voorgelegen, Dorpstraat 116. Die tema is “Pilare in die gemeenskap”.
-
-
Sy droom lei hom na Frankryk
Hy sou nooit kon dink dat sy droom om net sy eie fiets te hê daartoe sou lei dat hy eendag oorsee kan reis nie.
-
Derby sonder toeskouers
Dis derbytyd en leerders van die Hoërskool Cloetesville en Hoërskool Lückhoff is oorgehaal om mekaar die stryd aan te sê wanneer hulle Vrydag (19 Augustus) die eerste keer sedert 2019 vir die byeenkoms aantree.
-
Accolades for young Stellenbosch conductors
Jacobus de Jager, a Stellenbosch University student, was crowned the winner of the fifth South African Conductors’ Competition at the Hugo Lamprechts Music Centre in Parow last Sunday (7 August).
-
‘Klop kinder-diarree met borsvoeding tot twee jaar’
’n Kommerwekkende prentjie oor kindergesondheid hang oor die Kaapse wynlande met ’n onlangse opname wat toon kinders in hierdie gebied ontvang nie altyd voldoende gesondheidsorg nie.







