Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
PRG-tennisspan maak skoonskip
Die o.15-tennispan van Paul Roos Gimnasium is aan die begin van die maand as die land se beste o.15-seunspan gekroon nadat dié span die nasionale o.15-tennistoernooi in Pretoria gewen het.
-
-
Mark wys sy staal teen ander vegters
Mark Zandberg, ’n gr.11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, het van Woensdag 17 tot Saterdag 20 Augustus Suid-Afrika by die 2022 IMMAF MMA-jeugwêreldkampioenskap in Abu Dhabi verteenwoordig.
-
Ses mans vas vir moord
Nadat beendere van ’n vermiste man vroeër in Mei ontdek is, is ses verdagtes voorverlede Donderdag (25 Augustus) op aanklag van moord in verband met dié gruvonds aangekeer.
-
Gewilde bustoer weer hier
Die Stellenbosch-museum, in samewerking met die e’Bosch-erfeniskomitee, bied Saterdag 17 September weer die baie gewilde kultuurhistoriese bustoer aan.
-
-
Revisit your will
National Wills Week, Monday 12 to Thursday 16 September, is a good reminder to re-look at the legacy you are building, far more than just focusing on a will.
-
-
Community convenience shopping just gets better
The new owners of KwikSpar Paradyskloof have re-launched the conveniently placed store at the entrance to the established Stellenbosch suburb sporting a brand new face.









