Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
US verwelkom hofuitspraak oor taalbeleid, maar DA oorweeg nog stappe
Die Universiteit Stellenbosch sê hy verwelkom die hooggeregshof se uitspraak dat die senaat (en sy komitees) nie die taalbeleid oortree het soos beweer is nie, en dat die verklarende versoek – wat ’n bevel aangevra het dat die senaatsbesluit en…
-
An entrepreneur for our times, and the future
The great words “Do what you can, with what you’ve got, where you are” by Theodore Roosevelt run true for this year’s Stellenbosch Network #IdeasForChange Challenge winner and founder of Lilly Loompa Upcycled Homeware, Lizl Naudé. The Paarl-born entr
-
Terapeute by Stellenbosch-hospitaal stap die ekstra myl
Niks is te veel moeite vir die terapeute by die Stellenbosch-hospitaal nie – selfs al beteken dit saam kruip en hardloop om kinders se ontwikkeling te bevorder.
-
Kayla nie meer skaam oor haar eie ‘tekortkominge’
Kayla Pretorius, ’n graad 12-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof, is onlangs as een van die vyf finaliste in die Sarie- NUWE GESIG-kompetisie aangewys.
-
Maties steamroll TUT, outplay Kovsies in Varsity Cup kick-off
It’s been a roller coaster start to the 2022 Varsity Netball tournament for Stellenbosch University as they scored a runaway victory over Tshwane University of Technology (TUT) and narrowly beat the University of the Free State (Kovsies) in the first…
-
Jongwyn seëvier tydens die Stellenbosch-jongwynskou
Die jare lange tradisie van die Stellenbosch- jongwynskou is verlede week voortgesit toe die 14 streekwenners tydens ’n geleentheid by die Kleine Zalze-restaurant aangewys is.
-
Vyftien kinderversorgers kry kwalifikasies ná 13 weke se opleiding
Danksy plaaslike finansiering van ’n anonieme skenker het die nie-regeringsorganisasie (NRO) Bergzicht- opleiding en ontwikkeling die sertifisering van vyftien nuwe kinderversorgers gevier nadat hierdie vroue bemagtig is en nou ’n aanwins vir plaasli
-
Meisie (14) van Stellenbosch bykans ’n maand vermis
’n 14-jarige meisie van Khayamandi in Stellenbosch word sedert 22 Augustus vermis.
-
Inwoners verward oor of die Franschhoek-begraafplaas die naweek gaan oop wees vir begrafnisse of nie
Bekommerde inwoners vereis antwoorde nadat gemengde boodskappe – dat die Franschhoek-begraafplaas hierdie naweek toe gaan wees nadat mense reeds vir begrafnisse bespreek het – die ronde op sosiale media gedoen het.









