Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Stellenbosch watches honoured
The crime fighting and prevention efforts of 46 neighbourhood watches within the Stellenbosch municipal boundaries were honoured at a special appreciation ceremony in the Stellenbosch Town Hall last Wednesday (31 August).
-
Help the AWSS realise its dream
After the sudden death of the beloved general manager of the Animal Welfare Society Stellenbosch (AWSS), Lorna Hughes, the organisation hopes to honour her legacy by continuing pursuing her vision to build a Destination Centre for the AWSS.
-
Praatjie oor voorsate
Die ledevergadering van die Stellenbosse Heemkring word Woensdag (14 September) om 19:00 in die konferensiekamer van die NG kerk Stellenbosch-Wes gehou.
-
-
PRG-tennisspan maak skoonskip
Die o.15-tennispan van Paul Roos Gimnasium is aan die begin van die maand as die land se beste o.15-seunspan gekroon nadat dié span die nasionale o.15-tennistoernooi in Pretoria gewen het.
-
-
Mark wys sy staal teen ander vegters
Mark Zandberg, ’n gr.11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, het van Woensdag 17 tot Saterdag 20 Augustus Suid-Afrika by die 2022 IMMAF MMA-jeugwêreldkampioenskap in Abu Dhabi verteenwoordig.
-
Ses mans vas vir moord
Nadat beendere van ’n vermiste man vroeër in Mei ontdek is, is ses verdagtes voorverlede Donderdag (25 Augustus) op aanklag van moord in verband met dié gruvonds aangekeer.
-
Gewilde bustoer weer hier
Die Stellenbosch-museum, in samewerking met die e’Bosch-erfeniskomitee, bied Saterdag 17 September weer die baie gewilde kultuurhistoriese bustoer aan.
-









