Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Toastmasters to meet at Stellenbosch Library
The next in-person Stellenbosch Toastmasters meeting is Thursday 20 October at 18:30 for 18:45 at Stellenbosch Library, Plein Street. Everyone interested in public speaking is welcome.
-
Teken in vir ons nuusbrief
Eikestadnuus se elektroniese nuusbrief, wat elke Vrydagoggend verskyn, bied ’n nuwe manier om ons lesers in te lig.
-
Heemkring kyk na liedjies
Die ledevergadering van die Stellenbosse Heemkring word aanstaande Woensdag (26 Oktober) om 19:00 in die konferensiekamer van die NG kerk Stellenbosch-Wes gehou.
-
-
Boland se ou manne wen
Die Boland-veterane-krieketspan het sy staal gewys deur die afgelope naweek die plaat-kompetisie van die Interprovinsiale kriekettoernooi vir spelers ouer as 50 te wen.
-
Land-use forum started
Stellenbosch Municipality this week announced the establishment of the Stellenbosch Planning and Development Forum (SP&DF).
-
Skryf in vir haarsnystryd
Kan jy toor met ’n skeermasjientjie en ’n skêr en enige haarstyl onder die son skeer? Dan word jy genooi om jou vaardighede by Aidon’s Barbershop se Barbier-kompetisie ten toon te stel.
-
-
Stellenbosch Municipality announces establishment of new Stellenbosch Planning and Development Forum
Stellenbosch Municipality this week announced the establishment of the Stellenbosch Planning and Development Forum (SP&DF).
-
Gewapende mans slaan weer toe in Banhoek
Vier gewapende mans het die afgelope naweek in die middernagtelike ure by ’n huis in die Banhoek-omgewing ingebreek. Die verdagtes was met vuurwapens en koevoete gewapen. Tydens die inbraak het hulle die inwoners vasgebind.






