Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Studente se kuns inspireer
Nege studente van die Marrianna Booyens Kunshuis gaan van 4 tot 11 Mei hul werk by die P.J. Olivier Kunssentrum in Stellenbosch ten toon stel. Die uitstalling, getiteld Inspire, bevat oorspronklike werke van die studente.
-
2023 Charity Art Auction ‘credited with record sales’
2023 Charity Art Auction ‘credited with record sales’
-
Studie ontgin gebruik van uitheemse portjacksonbome en plastieksakke in lae-koste behuising
’n Nuwe, saamgestelde boumateriaal wat gemaak is van uitheemse portjacksonbome en herwonne laegraadse plastiekafval kan ’n kostedoeltreffende oplossing vir Suid-Afrika se behuisingskrisis bied en help om van die land se omgewingsprobleme op te los.
-
Neef, nig is doktore
’n Niggie en neef van Stellenbosch het die voorreg gehad om onlangs saam hul doktorsgrade aan die Universiteit Stellenbosch te verwerf.
-
Rare plant fair, open garden
Experience Tokara in all its autumnal splendour when this acclaimed Stellenbosch family wine and olive estate opens its extensive farm garden to the public for the annual Tokara Rare Plant Fair on Saturday 22 April.
-
Self-care is vital for mental health – AfroCentric mental health expert explains why
With skyrocketing costs of living, an energy crisis that only seems to be getting worse with its dire economic impacts, all against the backdrop of emerging from a devastating global pandemic, it’s no surprise our mental resilience is being challenge
-
-
Atleet kruip toe haar bene ingee
Elandri Schmidt, ’n gr. 12-leerder aan die HMS Bloemhof, het met haar 3 000 m-item by die Atletiek Suid-Afrika (ASA) Junior Atletiekkampioenskap op 25 Maart in Pietermaritzburg gewys waarvan ’n ware Bloemhoffer gemaak is toe sy letterlik oor die wens
-
Paul Roos klop Grey
Ná ’n baie mededingende naweek op verskeie vlakke en in verskeie sportkodes bleik dit dat Paul Roos in die meeste van die tradisionele sportsoorte waarin hulle teen hul opposisie van Gqeberha deelgeneem het, wel die oorhand gehad het.









