Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Idas Valley vs Barca Juniors in season final
The Stellenbosch Local Football Association’s Promotional Leagues have proven to be a resounding success during the 2022-’23 season, with both Stream A and B proving to be highly competitive.
-
Universiteit Stellenbosch bied kampus-opedag aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) bied vanjaar ’n volledige, op-kampus opedag aan waartydens leerders, ouers en onderwysers die US-kampusse en fakulteite kan besoek. Hierdie is die ideale geleentheid vir gr. 12-leerders om inligting oor studiegeleen
-
Proposed dualling of historic Dorp Street in Stellenbosch raises concerns and frustration among residents and business owners
Residents and business owners in the Lower Dorp Street Business and Residential area of Stellenbosch are expressing concern and frustration over the proposed dualling of a part of Dorp Street. The section in question runs between the R44 and the…
-
Little Blossoms hou ‘Recycling Run Walk’ in Franschhoek
Joanne Malan, die hoof by Little Blossom’s Daycare in Franschhoek, nooi ouers en kinders om die skool se “Recycling Run Walk” te ondersteun.
-
Onnies draf saam ten bate van leerders
Nege personeellede van die Hoërskool Stellenbosch (HSS) saam met vier van hul gades en twee van die skool se Endurocad-atletiekafrigters het op 16 April die Twee Oseane-halfmarathon in Kaapstad ten bate van leerders by die skool voltooi.
-
Neelsie-urineerder glo messteker van Kylemore
Die man wat byna twee weke gelede (16 April) ten aanskoue van talle studente en ander omstanders doodluiters sy gulp afgetrek en binne die Neelsie-studentesentrum in Stellenbosch water afgeslaan het, is ’n moordverdagte van Kylemore.
-
Hoërskool Stellenbosch se rasieleiers is reg vir SA’s
Die rasieleiers van die Hoërskool Stellenbosch is genooi om gedurende die winterskoolvakansie aan die nasionale kampioenskap in Durban deel te neem.
-
Stellenbosch-polisiekonstabels trek diewe ná jare vas
Uitmuntende werk deur twee konstabels van die Stellenbosch-polisie het daartoe gelei dat ’n reeks inbraaksake in een aand opgelos is.
-
Hoërskoolleerders help toe bus aan brand slaan
’n Skoolbus wat plaaslike leerders vervoer, het Dinsdagoggend (25 April) buite die Laerskool Idasvallei en Luckhoff Sekondêre Skool aan die brand geslaan.
-
World Earth Day: behavioural science can save us from mass extinction
With households responsible for 72% of global greenhouse gas emissions, Dr Jako Volshenk, senior lecturer in Strategy and Sustainability at Stellenbosch Business School, says on World Earth Day (22 April) it is time to stop waiting for governments to









