Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Great SA acts for Heritage Day concert at Boschendal
Great SA acts for Heritage Day concert at Boschendal
-
Awards luncheon features two new Cape wine masters
Two newly graduated Cape wine masters (CWM) were presented with their diplomas at the annual awards luncheon, hosted by Heineken Beverages at Tangram restaurant at Durbanville Hills Winery on Friday 11 August.
-
Van bl. 1
“Ons bring ere aan u en u prestasies, en mag u aanhou om helder te skyn en diegene rondom u te inspireer. U reis getuig van hoe fenomenaal u is.”.
-
Matrikulant skeer bronsmedalje los
Slegs vier maande ná sy kennismaking met die vaardigheid in landbou het Bradwin Pietersen op die podium van die Bloemskou se nasionale skaapskeer-kampioenskappe met ’n bronsmedalje om sy nek gestaan.
-
Groot makietie in die Swartland
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury bring eersdaags ’n fees van ’n geleentheid na die hartjie van die streek.
-
KWDM vereer fenomenale vroue van die wynlande
Fenomenale vroue van die Stellenbosch-distrik is verlede week by die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) se Fenomenale vroue van die jaar-prysuitdeling vir hul bydrae vereer.
-
2023 e’Bosch School Choir Festival ready to entrance
Preparations for this year’s e’Bosch Schools Choir Festival started on a good note with a masterclass for school music teachers in the Fismer Hall at the Stellenbosch University’s Endler Music Conservatorium.
-
Bekende speurder skuldig
’n Bekende Franschhoekse speurder, speursers. Marlon Appollis, is vandeesweek op ’n aanklag van strafbare manslag skuldig bevind ná die skietdood van sy kollega, speursers. David Hoffman.
-
Kayser kan nie wag vir teaterfees
Rowmonique Kayser, ’n jong teatermaker van Cloetesville, se eerste verhoogstuk, ’n aanpassing van Athol Fugard se Boesman en Lena, is volgende maand (September) op die planke by die Hessequa Harmonie-kunstefees in Heidelberg. Tasmin Cupido het met di
-
What’s happening in Stellenbosch?
Stellenbosch: Aanhangers van a capella en begeleide koorwerke kan uitsien na ’n uur lange uitvoering van musiek uit twee verskillende eras wanneer die ad hoc-koor Koorinsident uittreksels van Giovanni Pierluigi da Palestrina se Missa Papae Marcelli,









