Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Tegnologie is dié onnie se forté
Die harde werk en toewyding van ’n plaaslike onderwyser het daartoe gelei dat sy tydens die nasionale onderwystoekennings onder die land se elite-opvoerders benoem is.
-
Intimate riverside encounters after nightfall at historic wine farm
The fourth iteration of Constellations, a series of intimate encounters that beautifully connect performers, spectators and total strangers in an intriguing way, will be held at Spier next month.
-
Veldtog teen brande in Stellenbosch van stapel gestuur
Die bestryding van brande rus op almal se skouers.
-
-
Lace up for sunset walk at the foot of Simonsberg
A sunset hike will be held at Muratie Wine Estate in Stellenbosch on Friday 27 October.
-
Suid-Afrikaanse Kaapse Korps het baie belangrike rol in die land se militêre geskiedenis gespeel
Veterane van Stellenbosch, Strand, die groter Wes-Kaap en die Oos-Kaap was onder die meer as 50 veterane van die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps (SAKK) wat die 60ste verjaardagvieringe oor Erfenis-naweek in Eersterivier bygewoon het.
-
Maak ‘magic mushrooms’ in die oond – en dis nie onwettig nie
Wêreldsampioendag word elke jaar op 15 Oktober deur miljoene mense gevier, wat hulde bring aan dié wonderkos.
-
Kom stap saam deur Idasvallei
Ywerige stappers wat die plaaslike landskappe wil verken, mooi uitsigte wil geniet, en na lekker local stories wil luister kan hul môreoggend (Saterdag 14 Oktober) om 08:00 by die Idasvallei-gemeenskapsroete se stap aansluit.
-
KYK: Toyota US Woordfees staan einde se kant toe, so kom fees saam voor dit te laat is
Die Toyota US Woordfees het op die aand van Vrydag 6 Oktober met die Langtafel onder die eike van Ryneveldstraat afgeskop en is steeds in volle swang.
-
‘Sheer tenacity of tourism and hospitality sector remarkable’ – Minister Mireille Wenger
The Cape Winelands is one of the regions hardest hit by the devastating storms over heritage weekend.










