Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Maties beklee 2de plek op THE-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers wat gebruik is om die 2024- Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys op te stel, verbeter. Die jongste ranglys is verlede Woensdag (27 September) vrygestel.
-
Konferensie bekyk ‘n gesonde omgewing
Amptenare van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) was verlede week deel van ’n Wêreld-omgewingsgesondheidsdag-viering in Stellenbosch.
-
US WOORDFEES: Liewe Heksie vra hulp
Die bekroonde teaterproduksie Liewe Heksie vang vis is as deel van die Toyota US Woordfees op die planke by die Drostdy-teater.
-
US Botaniese Tuin bied flora fees as deel van eeufeesviering aan
Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin (USBT) – die oudste akademiese botaniese tuin in Suid-Afrika – vier vanjaar sy eeufees tydens die US Toyota Woordfees van 7 tot 15 Oktober met ‘n spesiale weeklange fees: die Stellenbosch Flora Fees (SFF).
-
Tokara farm garden in full bloom for Garden Town Stellenbosch
Experience Tokara in all its Spring splendour on a self-guided tour of the wine farm’s private garden open exclusively over the two weekends of Garden Town Stellenbosch from 27 October to 5 November 2023.
-
KYK | Fokus op verligting en herstelwerk ná wydverspreide skade
Die swaar reën en stormsterkte wind, wat die afgelope langnaweek oor groot dele van die Wes-Kaap verwoesting gesaai het, het nie die Stellenbosch- munisipale gebied ontwyk nie. Die gure weer het veral skade in gemeenskappe in Franschhoek, Jonkershoek, Mooiwater en…
-
-
Loop lig vir dié soort kubermisdaad
Kubermisdaad het die afgelope paar jaar aansienlik toegeneem met kuberkrakers wat nie net mense uit derduisende rande bedrieg en swendel nie, maar ook die identiteit van sommige van die slagoffers steel.
-
Stellenbosch-straatkuns ’n belewenis vir almal om te aanskou
Dit is weer daardie tyd van die jaar wanneer inwoners van Stellenbosch bewus word van spatsels kleur en unieke kunswerke wat stilweg in en rondom die dorp verskyn.
-
Oog op die Gemeenskap se vrywilligers is ‘supersterre’
Vrywilligers van Stellsorg se Oog op die Gemeenskap-projek het verlede week by ’n diploma-plegtigheid ’n eed van vertroulikheid afgelê en hulle daartoe verbind om hul gemeenskap met deernis en eer te bedien.










