Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Speurder in hegtenis ná noodlottige skietvoorval in Wellington
’n Polisiespeurder is in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Wellington waarin sy eksmeisie gewond en haar kêrel, Petrus Jacobs (49), noodlottig gewond is.
-
Wellington: Polisieman skiet glo sy meisie se beweerde vriend dood
’n Skietvoorval het ’n rustige middag in Schoongezichtstraat, Wellington versteur. Een persoon is dood, ’n ander beseer. ’n Polisielid word glo met die voorval verbind. Ondersoek duur voort.
-
Cross-border security crisis: SAPS and Lesotho police investigate alleged military training camps
South African Police Service (SAPS) and Lesotho Police are conducting a joint investigation into allegations of illegal military training camps operating on South African soil.
-
Myths on eye care busted
Does reading in the dark or sitting too close to the TV damage your eyes? Or do carrots give you superior vision? Here is a look at what’s fact and […]
-
Binnelandse Sake in Paarl heropen ná gewelddadige uitbarsting
Die Paarlse kantoor van Binnelandse Sake is weer oop ná ’n gewelddadige voorval. ’n Werknemer is gebyt en beseer. Die departement bevestig dat sekuriteit versterk sal word.
-
PHOTO GALLERY: The good, the bad and the ugly
Here is a selection of news photographs from the global news agency Agence France-Presse, showcasing the world in one week.
-
GPF maak skenking van radio’s moontlik
Die Stellenbosch-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) het Halo-radio’s aan dieplaaslike polisie en die Stellenbosch-munisipaliteit se wetstoepassers help skenk. Die radio’s is deel van Business Against Crime SA (BACSA) se Eyes and Ears-projek.Radio’s sal […]
-
-
Studie help regering vir bekostigbare behuising beplan
Die Wes-Kaapse departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, in vennootskap met die departement van infrastruktuur, het die tweede ronde van behuisingsmarkstudies in onder meer Stellenbosch suksesvol voltooi.










