Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lyke bo Coetzenburg ‘n raaisel
Die nuwe jaar het op ’n somber noot begin ná die ontdekking van twee lyke in die berggebied bo Coetzenburg in Stellenbosch verlede week.
-
Raadslid wil oud en jonk met inligting bemagtig
Altesame 30 seniors van wyk 6 in Stellenbosch is voor Kersfees op ’n ete in die Idasvallei-biblioteeksaal getrakteer. Benewens die plaaslike raadslid, Nateshia Mcombring, is die ete bygewoon deur gaste en wykskomiteelede.
-
Bergpas weer weens herstelwerk gesluit
Die Franschhoekpas sal weer weeksdae tussen 08:00 en 17:00 vir herstelwerk gesluit wees. Naweke sal die pas wel volkome oop wees, maar ’n stop-ry-stelsel sal in plek wees.
-
Ses vas ná vier mense ontvoer is
Ses verdagtes sal eersdaags in die hof verskyn nadat hulle glo verlede Woensdag (13 Desember) ’n e-taxibestuurder naby Klapmuts gekaap en ontvoer het en daarna ook ’n vrou en haar twee kinders uit hul huis in Mfuleni ontvoer het.
-
All aboard as trains set to return to Stellenbosch rail network
After close to four years of no movement on railways in the greater Stellenbosch area, the train service is expected to return by the end of January.
-
Police needs help with accident investigation
Stellenbosch police are calling on the public’s assistance in gathering information on an accident that occurred on R304 between 22:00 and 23:00 on Friday 8 December.
-
Laerskool Eikestad skenk 3 pawiljoene vir Helderbergse organisasie
’n Helderbergse gemeenskapsorganisasie, Macassar Our Pride, het onlangs ’n skenking van drie pawiljoen-sitplek-stellasies by die Laerskool Eikestad in Stellenbosch ontvang.
-
Cravenweek nou in Pniël-rugbyspeler se visier
Nie almal is bevoorreg om in sy of haar rugbyloopbaan aan die internasionale o.19-seuns- of -meisiestoernooi in Doebai deel te neem nie. Leo de Wet van Pniël het egter aan die begin van die maand sy buiging vir die Peregrines-span…
-
Stellenbosch FC finally gets silverware in its cabinet
In a historic clash at the Moses Mabhida Stadium in Durban on Saturday afternoon (16 December) Stellenbosch FC etched its name in the annals of South African football by claiming the inaugural Carling Knockout Cup title.









