Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Franschhoekpas dalk weer gesluit
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het motoriste gewaarsku om nie die padsluitingsborde by die Franschhoekpas te ignoreer nie en die pas slegs binne spesifieke tye te gebruik.
-
Werklose jeugdiges genooi om by YearBeyond-jeugdiensprogram aan te sluit
Die provinsiale departement van kultuursake en sport nooi werklose jeugdiges tussen die ouderdom van 18 tot 25 om aansoek te doen om deel te wees van die YearBeyond-jeugdiensprogram vir 2024.
-
Stellenbosch-krieketklub maak hart oop
Die Stellenbosch-krieketklub het sy jaarlikse ses-aan-’n-kant-liefdadigheidstoernooi Vrydag 15 Desember op die Idasvallei-sportterrein aangebied, met 12 spanne wat mekaar die stryd aangesê het.
-
Só gaan sokkerklub se veldtog kinders bystaan
’n Projek wat aan die einde van die 2022- akademiese jaar van stapel gestuur is, sal vanjaar weer plaaslike kinders die mag van die pen gee danksy die pogings van lede van ’n plaaslike sokkerklub.
-
Motorsport: Giniel sak terug in Dakar
Stellenbosch se wêreldbekende veldtydrenjaer, Giniel de Villiers, hou steeds kop bo water in die stormagtige see van sandduine, skeurvalleie, tweespoorpaadjies besaai met klippe en vinnige grondpaaie op pad na die eindpunt van sy 21ste Dakar-veldtydr
-
Plaaslike groentetuine kry hupstoot
Opleiding vir die 2024- e’Bosch-skoolvakansieprogram het vandeesmaand met opleiding in hidroponika begin.
-
Pniël vier jong sportsterre en rolmodelle
Pniël is maar ’n klein dorpie – net buite Stellenbosch in die rigting van Franschhoek – maar dis ook die geboortedorp van groot sportsterre soos die voormalige Protea-krieketspelers Henry Davids en Henry Williams.
-
Tien aanskou eerste lewenslig op Kersdag en Nuwejaarsdag
Tien babas is op Kersdag en Nuwejaarsdag by die Stellenbosch-hospitaal gebore en is deel van die 484 nuwelinge wat hul opkoms by hospitale die provinsie heen op hierdie twee spesiale dae gemaak het.
-
Blood service aims for 4 000 new donors in 2024
The Western Cape Blood Service (WCBS) continues to call on the public, especially youths, to donate blood to save lives.










