Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bloemhof weer topskool in 2023-eksamen
Die 2023-matriekklas van die Hoër Meisieskool Bloemhof het weer eens met hul nasionale seniorsertifikaat-uitslae gewys waarom dít een van die topskole in die land is.
-
PRG-matrieks se werk met string A’s beloon
Paul Roos Gimnasium se matriekleerders van 2023 het Vrydag (19 Januarie) hul nasionale senior sertifikaat (NSS)-uitslae by die skool afgehaal en dié groep sal onthou word vir hul harde werk en goeie uitslae wat daarmee gepaard gegaan het.
-
Fabriek se ‘stank’ kwel inwoners van Wemmershoek
Inwoners van Wemmershoek tussen Paarl en Franschhoek sê hulle is keelvol vir die bedrywighede by die Sawmill-vrugteverpakkingsfabriek, waar dié fabriek glo self sy afvalwaterlyn aan die Stellenbosch-munisipaliteit se stormwaterstelsel gekoppel het en
-
Internasionale kenner vir nuwe navorsingsleerstoel aangestel
Prof. Johann Scholtz, ’n internasionaal erkende kenner van finansiëledienstereg en -regulering, is aangestel as die Gys Steyn-leerstoel in Finansiële Reguleringsreg aan die Universiteit Stellenbosch (US).
-
StellSorg soek na hierdie vrou
StellSorg is op soek na Jaydene Abrahams in verband met ’n maatskaplike kwessie.
-
Key health services available at schools
As many children start the new school term, parents and caregivers are encouraged to continue giving them the support they need to be healthy and thrive this year.
-
Krieket by PRG reeds goed op dreef vir die jaar
Die o.19A-span van Paul Roos Gimnasium (PRG) se eerste krieketspan het vroeg in Januarie reeds hul kolwe afgestof ter voorbereiding van ’n besige seisoen.
-
Word só ’n sepieheld of stemkunstenaar
Droom jy van toneelspel op ’n groot verhoog, op televisie of in ’n Hollywood-rolprent, of om agter ’n mikrofoon te skitter? Gee die eerste tree op jou roemryke loopbaan en skryf nou vir die Proscenium-dramakompetisie in!.
-
Tieners met TB kan lewenslank ly
Twee uit drie tieners by wie pulmonale tuberkulose (TB) gediagnoseer is, ervaar long-abnormaliteite selfs nadat hulle die behandeling vir hierdie siekte suksesvol voltooi het.









