Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Tips to ensure safety this holidays
In a bid to ensure residents of the Stellenbosch policing precinct’s safety this holidays, Stellenbosch police have issued a list of safety tips for locals to adhere and implement this festive season.
-
Repairs planned for historic building in 2024
Following several inquiries about the current state of the Agricultural Hall Building in Stellenbosch, Stellenbosch Municipality has confirmed necessary repairs will be conducted to the building early next year.
-
FOTO’S: Netbalspelers van Klapmuts is bobaas op die baan
Dié twee spelers van die KDP-netbalklub, Asekho Magxwalisa (links) en Laura-Lee Mouton, het die klub tydens die Cape Winelands-kompetisie verteenwoordig. Hulle is by die prysuitdeling vir hul deelname aan die […]
-
Kunshoof lê leisels ná 35 jaar neer
’n Vriendelike en bekende gesig van ’n plaaslike kunsskool het Donderdag 14 Desember sy verfkwas tydelik neergelê en die instansie wat hy sedert 1988 as onderwyser en skoolhoof gedien het, gegroet.
-
Twaalf ‘sindikaatlede’ in die hof
Vervalste salarisstrokies, werkskontrakte en bankstate was glo deel van ’n swendelary-sindikaat se werkswyse om voertuigfinansiering ter waarde van meer as R40 miljoen van verskeie banke te verkry.
-
Skool skenk 3 pawiljoene
’n Helderbergse gemeenskapsorganisasie, Macassar Our Pride, het onlangs ’n skenking van drie pawiljoen-sitplek-stellasies by die Laerskool Eikestad in Stellenbosch ontvang.
-
-
Blinde swemmer oorkom struikelblokke om doktersgraad te vang
Die blinde Suid-Afrikaanse Paralimpiese swemmer en medaljewenner Hendri Herbst is die perfekte verpersoonliking van die gesegde “waar daar ’n wil is, is ’n weg”.










