Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
FOTO’S: Kleurvolle parade seën someroes
Juan-Mari van Jaarsveld, Caitlynn Viljoen en Jani Smalberger het Elsenburg in die parade verteenwoordig. Foto: Francois Lombard Die plaaswerkers van Lanzerac was kreatief en het ’n oulike (en besige) pars-toneel […]
-
Dwarsriviervalleiers vra: Waar is ons krag?
Inwoners van die Dwarsriviervallei is op soek na antwoorde vir dae lange kragonderbrekings wat dié gemeenskappe gereeld teister.
-
Ál meer meisies met sanitêre skenkings gehelp
Met die 2024-skooljaar in volle gang doen die provinsiale departement van maatskaplike ontwikkeling (DSD) sy deel om die welstand en waardigheid van meisies oor die provinsie heen deur sy Sanitêrewaardigheidsprojek te verseker.
-
Fietsryer (71) beroof op Stellenrust-pad
’n Kranige fietsryer (71) van Stellenbosch is op die herstelpad nadat hy tydens ’n rit op die Stellenrust-pad deur rowers aangeval is.
-
Talle ontstoke ná moord op vrou in Cloetesville
“Sy was saggeaard, ’n lieflike persoon wat altyd ’n glimlag gehad het. Die vriendelikheid het behoorlik uit haar gestraal.”.
-
Stories met musiek by Daisy Jones Bar
In aanloop tot die bekendstelling Luna Paige se nuwe Afrikaanse album in April, bring dié Stellenbosse sanger en haar mede-musikante die gewilde produksie van haar Afrikaanse debuut-album Storielied weer tot lewe op die verhoog.
-
Zietsman op Drostdy-verhoog
Die bekroonde aktrise Elzabé Zietsman is Saterdag (3 Februarie) op die verhoog van die Drostdy-teater in die eenvroutoneelstuk Routrip te sien.
-
Kylemore-matrieks mik nóg hoër
Die 2024-matriekklas van die Hoërskool Kylemore is reeds hard aan die werk om die Nasionale Seniorsertifikaat (NSS) -uitslae van dié skool se klas van 2023 na te volg en verbeter.
-
Brande verwoes, geen ernstige beserings
Brandbestryders van die Stellenbosch-munisipaliteit is die afgelope week besig gehou, met verskeie brande wat in die gebied uitgebreek het.










