Sussa is nou 30, ’n motiveringskabaret deur Loané van Sandwyk (foto), is môre (Vrydag 8 Maart) om 19:30 by die Drostdy-teater in Stellenbosch op die planke. Die kabaret is ’n “skoon” produksie en bied komiese vermaak vir die hele gesin. “Sussa is nou dertig, of dis wat Facebook vir my sê. Ek wonder steeds wat dit beteken om ’n ware grootmens te wees. Is ’n vol CV die ding? ’n Bonkige diamantring? Of om vinnig op te staan en oor te begin? My drome was baie

Kabaret vir hele gesin by Drostdy-teater

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article