Fairtree het vanjaar betrokke geraak by atletiek by Paul Roos Gimnasium en spoggerige hemde vir die Prestige-atletiekbyeenkoms vir die seuns geborg. Die skool het sy dank uitgespreek aan Anlie Dalvit (middel, agter), bemarkingshoof van Fairtree, wat die oorhandiging bygewoon het. By haar staan Stephan Jordaan (PRG-sporthoof) en Dorfling Terblanche (PRG-atletiekhoof). Voor is die atlete Luke van der Merwe, Barthelemy Bena-Nthumba en Louw Smit.

PRG-atlete se hemde geborg

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article