Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Stellenbosch youth pastor is doing what God wants her to do
When Reza-Astrid Fourie was rejected to enrol as a student by all three Cape universities, she took a gap year and, on recommendation of her mother Francis, re-applied to study theology at Stellenbosch University (US).
-
Young composers will slug it out for top award
Two Stellenbosch locals are among the five finalists of the Alexander SA Composers’ Award.
-
Plaaslike rugbyklubs al aan’t woel
Die voorseisoense voorbereiding van rugbyklubs in en om Stellenbosch is stadig besig om momentum te kry voordat die ligaverpligtinge – Superliga A, B, C, Noordelikes, Stad en Suidelikes en ook die sone-afdelings van die Westelike Provinsie Rugbyunie
-
‘Intieme’ musiek by fees in Franschhoek
Die langverwagte derde Franschhoek-kamermusiekfees belowe om weer ’n musikale skouspel te wees. Dit vind van Donderdag 15 tot Sondag 18 Februarie plaas.
-
Giniel de Villiers byt vas in 2024-Dakar-veldtydren
Die 2024-Dakar-veldtydren, wat vanjaar die vyfde keer in Saoedi-Arabië beslis word, het verlede Vrydag (5 Januarie) nie baie goed vir Suid-Afrika se Dakar-koning van Stellenbosch, Giniel de Villiers, begin nie.
-
Zola Budd 40 jaar ná sy rekord verbeter vereer
Die prestasie van ’n skraal 17-jarige kaalvoetatleet op 5 Januarie 1984 het die wêreld behoorlik verstom. Op ’n winderige Coetzenburg-stadion in Stellenbosch, voor ’n skare van byna 12 000 mense, het Zola Budd 40 jaar gelede in ’n tyd van…
-
Lyke bo Coetzenburg ‘n raaisel
Die nuwe jaar het op ’n somber noot begin ná die ontdekking van twee lyke in die berggebied bo Coetzenburg in Stellenbosch verlede week.
-
Raadslid wil oud en jonk met inligting bemagtig
Altesame 30 seniors van wyk 6 in Stellenbosch is voor Kersfees op ’n ete in die Idasvallei-biblioteeksaal getrakteer. Benewens die plaaslike raadslid, Nateshia Mcombring, is die ete bygewoon deur gaste en wykskomiteelede.
-
Bergpas weer weens herstelwerk gesluit
Die Franschhoekpas sal weer weeksdae tussen 08:00 en 17:00 vir herstelwerk gesluit wees. Naweke sal die pas wel volkome oop wees, maar ’n stop-ry-stelsel sal in plek wees.









