Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Residensie vir skrywers by Oude Leeskamer aangebied
Die Jakes Gerwel-stigting en die Oude Leeskamer in Stellenbosch bied vanjaar ’n uitsonderlike skryfgeleentheid vir twee gelukkige skrywers wat elk vir twee weke in dié historiese Bolandse dorp kan kom inspirasie vind.
-
Kom geniet musiek van Dvorák en Brahms by Endler se eerste konsert vir die jaar
Die eerste opvoering van die Endler Prestige-konsertreeks vir die jaar vind Vrydag 23 Februarie om 19:00 by die Endler-saal in Stellenbosch plaas. Die konsert se titel is “Intertwined: Dvorák and Brahms”.
-
Lees van April af weer in Afrikaans wat Harry Potter en sy maats aanvang
Ná byna 10 jaar uit druk is die immergewilde Harry Potter-boekereeks uiteindelik op oorweldigende aanvraag terug in Afrikaans.
-
Gebeurtenisse in die eikestad
Stellenbosch: Die liefdeslied was nog altyd die kern van gewilde musiek. Historici en musikante is reeds dekades besig om die verlore musiek uit ou beskawings na te vors en te herskep. Nataniël het gaan luister en leer en die gevolg…
-
Bazoo en maats neem kinders (en grootmense) op ’n wonderlike avontuur
’n Baie besonderse kunsuitstalling, Bazoo se wonderwêreld, soos geïllustreer deur Fred Mouton word tot Saterdag 2 Maart by die Oude Leeskamer-galery in Stellenbosch uitgestal.
-
Public Protector to give this year’s social Justice Lecture at Stellenbosch University
In commemoration of World Social Justice Day on Tuesday 20 February, the Centre for Social Justice (CSJ) at Stellenbosch University (SU) will present its fifth annual Social Justice Lecture.
-
Cellist Carol Thorns to play at Provence
Two-time South African Music Award (Sama) nominated cellist Carol Thorns will perform a lunchtime concert at Grande Provence Wine Estate in Franschhoek on Sunday 25 February.
-
Police warn of crime hot spots in Stellenbosch
Stellenbosch police have warned residents to be cautious and exercise vigilance in various areas, following a noticeable change in crime tendencies in the precinct throughout January.










