Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Stellenbosser sê ‘Die brug’ het sy lewe verander en hy sal dit weer doen
Hy het wel nie met die groot prysgeld of as wenner van Die brug weggestap nie, maar die Stellenbosser Geo Botha sê hy sal nie twee keer dink om weer aan die werklikheidstelevisie-reeks deel te neem nie.
-
Data dui op geringe styging in prys van petrol en diesel
Motoriste moet hulself gereed maak vir ’n styging in brandstofpryse in Februarie.
-
Leerders in Wes-Kaapse skole skenk altesaam 12 926 eenhede bloed in 2023
Die Wes-Kaapse Bloeddiens (WKBD) het sy hoed afgehaal vir die merkwaardige pogings van die 103 hoërskole in die provinsie vir hul bydrae van 12 926 eenhede bloed gedurende 2023.
-
Stellenbosch police ready for 2024, says station commander
A new year usually comes with new challenges and hurdles to overcome – and it is no different when it comes to policing and crime fighting.
-
Lecture-demo all about the saxophone in Franschhoek
The Franschhoek Theatre and SmallTalX will host a public lecture-demonstration on the classical saxophone, presented by well-known Capetonian saxophonist Liam Burden on Wednesday 24 January.
-
Paul Roos learner (16) dies in car crash
The new academic year started on a tragic and sombre note for the Paul Roos Gymnasium (PRG) community as news of the death of a Grade 11 learner broke earlier this week.
-
Cape Town Cycle Tour entries close soon
Entries for the 46th Cape Town Cycle Tour will close on Wednesday 31 January, and participants are urged to book soonest to avoid the price increase on Monday 15 January.
-
Franschhoekpas dalk weer gesluit
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het motoriste gewaarsku om nie die padsluitingsborde by die Franschhoekpas te ignoreer nie en die pas slegs binne spesifieke tye te gebruik.
-
Werklose jeugdiges genooi om by YearBeyond-jeugdiensprogram aan te sluit
Die provinsiale departement van kultuursake en sport nooi werklose jeugdiges tussen die ouderdom van 18 tot 25 om aansoek te doen om deel te wees van die YearBeyond-jeugdiensprogram vir 2024.
-
Stellenbosch-krieketklub maak hart oop
Die Stellenbosch-krieketklub het sy jaarlikse ses-aan-’n-kant-liefdadigheidstoernooi Vrydag 15 Desember op die Idasvallei-sportterrein aangebied, met 12 spanne wat mekaar die stryd aangesê het.










