Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Forging a digital path for youth
Jeraldene Menon In the start-up culture everyone talks about building for scale, where the unicorns, loud wins and exits are celebrated. Understandably, the most noteworthy entrepreneurs are the most enduring, […]
-
Broer en suster aangeval
‘n Vrou (60) en haar broer (40) is Saterdag (2 Augustus) in die vroeë oggendure met ernstige beserings gehospitaliseer nadat drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek […]
-
Vyf vas vir moord op Groendal-man
Die Franschhoek-polisie sê hy het vyf verdagtes in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n man van Groendal die afgelope Sondag (3 Augustus). Austin Stevens (28) is glo deur […]
-
Kinders juig oor nuwe klaskamer
Die handjievol kinders van die JES Montessori-kleuterskool het verlede week hul nuwe Montessori-klaskamer amptelik met groot opgewondenheid op die Le Arc Berries-plaas in Wemmershoek geopen. Groot glimlagte was Vrydag (1 […]
-
‘Rome was almal se pa’
Tydens somervakansies het hy busse vol kinders na die strand laat aanry. Nou wonder die Cloetesville-gemeenskap wie dié taak by wyle Jerome Williams (56) sal oorneem. Volgens Williams se jonger […]
-
‘Jamestown-mafia’ brei uit
Die sogenaamde “Jamestown-mafia” het vanjaar nog ‘n lid ryker geword en hierdie keer is daar ‘n roos tussen die dorings. Jare lank word in onderwyskringe gespot oor die Jamestowners wat […]
-
US bevestig waaraan Matie (19) dood is
Ná die dood van ‘n Matie weens brein-vliesontsteking is sommige Stellenbos- sers van plan om die meningokokke-entstof te neem. Dit nadat die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig het Chris Scheffer (19) […]
-
Groot twis in parkeerplan vir Stellenbosse dorpskern
In ‘n poging om die voortslepende verkeersprobleme en tekort aan parkeerplek in die Eikestad-middedorp aan te pak, het die plaaslike munisipaliteit ondersoek ingestel om te kyk hoe lewensvatbaar ‘n multiverdiepingparkeerplek agter die stadsaal sal wees.
-
Maande van musiek by Endler
Die tweede seisoen van die Endler-konsertreeks word van Augustus tot Desember in die Universiteit Stellenbosch (US) se Konservatorium aangebied. Die seisoen bou voort op ‘n sterk tradisie van musikale uitnemendheid […]










